
Ons Kyk Na Die Invloed Van Die Euro/Dollar Op Die Koringprys.
Ons het reeds in die verlede die korrelasie tussen die euro/dollar en kommoditeite bepreek. Kortliks – kommoditeite word internasionaal geprys en verhandel in terme van die dollar. DIe prys van kommoditeite styg in terme van die dollar wanneer die dollar teen die Dollar Indeks verswak. Op die grafiek hieronder sien ons die dollar teen die euro (in blou) en die ‘CBOT Wheat’ (in groen).. Wanneer...
