
Wisselkoers en Goud
In hierdie nuusbrief bespreek ons die wisselkoers en die goudprys. Goud is in werklikheid ‘n geldeenheid en nie ‘n belegging in die tradisionele sin van die woord nie. As alternatiewe vorm van kontant, bied goud beskerming wanneer geldeenhede gedevalueer word. Om te besluit wanneer om bates in die vorm van goud te hou, en wanneer om bates in die vorm van aandele of effekte te...
