
May I have some more – maize meal?
The white maize demand for human consumption is exploding in South Africa. We saw a year-on-year increase in demand between 2018 and 2019 of almost 5%, and current projections show that we could see another annual increase in demand of 10% from 2019 to 2020. White maize (maize meal) is not only a staple food in South Africa but also a relatively cheap form of food procurement for households. I...

SAFEX – Mielielewerings Verslag
Die bemarkingsjaar vir 2020/2021 is nou halfpad deur September en die graadprobleme in die westelike dele van die somer produserende gebied het daartoe gelei dat witmielielewerings baie laat is die seisoen. Daar is nog heelwat witmielies wat gelewer moet word om by die OSK se huidige nommers te kom. Dit begin voorkom dat die oesskatting deur die OSK vir WM dalk te hoog kan wees en vir YM te...
